Ysterertsmyne in Thabazimbi. Die dorp het sy ontstaan te danke aan die buitengewone ryk ystererts wat JH Williams in 1919 by Vliegpoort ontdek het. Die erts is deur die regering gekoop vir die pasgestigte Yskor (1928) wat in 1931 met sy bedrywighede begin het. 'n Takspoorlyn is vanaf Northam gebou. 'n Dorp (vir die werknemers van Yskor) is op die …